TY - JOUR AU - De Jong, C. PY - 2012/02/28 Y2 - 2024/03/28 TI - VERSLAE VAN NEUTRALE MILITÊRE WAARNEMERS TYDENS DIE AGLO-BOEROORLOG JF - Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies JA - Sci.Mil. VL - 5 IS - 1 SE - Articles DO - 10.5787/5-1-896 UR - https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/896 SP - AB - Twee Nederlandse militêre attachés in die Anglo-Boere-oorlog: luitenante C. J. Asselbergs en M. J. Nix<Verskeie neutrale moondhede het in 1899 en 1900 militere waarnemers - gewoonlik weens hul diplomatieke status militere attaches genoem - na die oorlogvoerende leers in Suid- Afrika gestuur om verslag van die oorlogvoering te doen. Onder hulle was nie minder as vier Nederlandse beroepsoffisiere, die hoogste aantal deur 'n neutrale land gestuur. AI vier het uit Nederland gekom en was by die republikeinse strydmagte, want blykbaar was geen Nederlandse offisier bereid om aan die onsimpatiek geagte Britse kant te dien nie. Twee van hulle, te wete luitenant L. W. J. K. Thomson en kaptein Jonkheer J. H. Rami, is gedetasjeer deur die Koninklijke Nederlandsehe Leger. Twee ander offisiere, luitenant C. J. Asselbergs en luitenant M. J. Nix, is afgevaardig deur die Koninklijke Nederlandseh- Indisehe Leger (bekend as KNIL). het gedien in Nederlands Oos-Indie en was vir studie in Nederland. Ek wil verder die aandag tot die twee laasgenoemde Nederlandse offisiere bepaal, 'n lewenskets van hulle gee en daarna my vertaling van Asselbergs se verslag oor die geveg by Sannaspost op 31 Maart 1900 in die Militaire Gids van Februarie 1904 laat volg. ER -