TY - JOUR AU - Otto, W. PY - 2012/02/28 Y2 - 2024/03/29 TI - BOERE GEWERE UIT TWEE VRYDHEIDSOOLOË JF - Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies JA - Sci.Mil. VL - 4 IS - 2 SE - Articles DO - 10.5787/4-2-934 UR - https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/934 SP - AB - Hulle is oud. Hulle dae van glorie is verby. Sommige van hulle is verroes en vol oorlogslidtekens. Tog hou hulle vir die leek en vir die kenner 'n bykans mistieke skoonheid, 'n onweerstaanbare bekoring in. Hulle word deur sommige vertroetel, deur sommige bestudeer en deur sommige uitgestal sodat ander kan deel in hulle ruwe aantreklikheid. Aan hulle, die Wessel Riegaart of Wessel Riekert - die 'Monkey Tail', die Martini Henry en die Mot-Mauser, het die Suid-Afrikaner sy roem as soldaat en as jagter te danke. In twee Vryheidsoorloe was dit die vaardigheid met die geweer wat aan die Afrikaanse burger roem besorg het. Oit is dus gepas dat aan hulle 'n plek in die Militere Musea van die SAW gegun word en dat hulle vir 'n wyle uit die vergetelheid ontruk word. ER -