TY - JOUR AU - Jonker, E. PY - 2012/02/28 Y2 - 2024/03/28 TI - Ontstaan en ontwikkeling van die Transvaalse Verdedigingsmag: Transvaal Volunteers JF - Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies JA - Sci.Mil. VL - 3 IS - 3 SE - Articles DO - 10.5787/3-3-942 UR - https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/942 SP - AB - Die verdedigingsorganisasies van die twee voormalige Boererepublieke het met die beëindiging van die Anglo-Boere-oorlog verdwyn. In Oktober 1902 het daar in Transvaal 'n heeltemal nuwe militêre stelsel tot stand gekom wat geen verband met die vorige gehad nie. ER -