TY - JOUR AU - Ploeger, Jan PY - 2012/02/28 Y2 - 2024/03/29 TI - Op Brandwag - Drie eeue militêre geskiedenis van Suid-Afrika JF - Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies JA - Sci.Mil. VL - 1 IS - 3 SE - Articles DO - 10.5787/1-3-979 UR - https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/979 SP - AB - Die begin, aan die suidpunt van ons land, was beskeie maar doelgerig. 'n Aantal staatsmakers, bouers en toekomstige statestigters het gekom om te bly. Hulle was met 'n vaste wil besiel om moontlike buite- of binnelandse bedreigings die hoof te bied om op die wyse, onder die voortdurende leiding van die Allerhoogste, die take te kan uitvoer en volbring wat aan hulle opgedra is. ER -