TY - JOUR AU - Jonker, E. PY - 2012/02/28 Y2 - 2024/03/29 TI - Die Militêr-Historiese en Argivale Dienste van die Departement van Verdediging JF - Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies JA - Sci.Mil. VL - 1 IS - 1 SE - Articles DO - 10.5787/1-1-980 UR - https://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/980 SP - AB - In hierdie bydrae word 'n oorsig gegee van die ontstaan, die ontwikkeling, die funksies en die benutting van die huidige MHAD van die Departement van Verdediging.In die loop van die oorsig sal die leser herhaaldelik 'n aantal vakterme teenkom wat dalk tot misverstand kan lei. Bulle is die volgende: Argief) argiefbewaarplek en argivalia. ER -