Die Berlynse Lugbrug

A.M. Steinmann

Abstract


Met die besetting van Berlyn deur die Geallieerde magte en Hitler se selfmoord op 30 April 1945, was die oorlog in Europa feitlik iets van die verlede. Hitler se opvolger, admiraal Doenitz, is in hegtenis geneem en sy regering is ontbind. Amptelike voorwaardes vir die oorgawe van Duitsland is kort hierna deur verteenwoordigers van die Duitse Weermag in Berlyn onderteken. Ingevolge die voorwaardes is Duitsland in vier besettingsgebiede verdeel wat elkeen deur een van die vier moondhede nl Brittanje, die VSA, Frankryk en Rusland beheer is. Berlyn was binne die Russe se besettingsgebied geleƫ en is tot 'n vyfde gebied verklaar. Op sy beurt is die gebied weer in vier dele verdeel, elk onder beheer van bogenoemde vier moondhede.

Keywords


Berlyn; Geallieerde magte; Hitler se selfmoord; oorlog in Europa; Duitse Weermag; Doenitz; Duitsland; Brittanje; die VSA; Frankryk; Rusland

Full Text:

PDF


DOI: https://doi.org/10.5787/17-1-441

Refbacks

  • There are currently no refbacks.




Copyright (c) 2018 A.M. Steinmann


ISSN 2224-0020 (online); ISSN 1022-8136 (print)

Creative Commons License -CC BY-NC-ND 4.0


Powered by OJS and hosted by Stellenbosch University Library and Information Service since 2011.


Disclaimer:

This journal is hosted by the SU LIS on request of the journal owner/editor. The SU LIS takes no responsibility for the content published within this journal, and disclaim all liability arising out of the use of or inability to use the information contained herein. We assume no responsibility, and shall not be liable for any breaches of agreement with other publishers/hosts.

SUNJournals Help