Suid-Afrika in Korea, Nov 1950-Oktober 1953

  • A.M. Steinmann SADF Informasieburo
Keywords: Verenigde Nasies, stryd teen Noord-Korea en Rooi China, 4 Augustus 1950, Suid-Korea, Suid-Afrikaanse Regering

Abstract

As 'n stigterslid en staatmaker van die Verenigde Nasies in sy vormingsjare, het die Suid-Afrikaanse Regering op 4 Augustus 1950 besluit om sy gewig in te gooi ter ondersteuning van Suid Korea in sy stryd teen Noord-Korea en Rooi China.
Published
2012-02-28