Russia and the Anglo-Boer War 1899-1902

Jan Ploeger

Abstract


Vir lesers van Militaria het die skryfster van hierdie gesaghebbende studie, die eerste departementshoof van Russiese studies aan UNISA (1960-1977), geen verdere bekendstelling nodig nie. Die lesers het ongetwyfeld kennis geneem van haar belangrike bydraes. Liefde vir die verlede van haar geboorteland sowel as vir ons land, gepaardgaande met 'n deeglike kennis van haar geboorteland het daartoe bygedra dat die outeur die aangewese persoon was om gesaghebbend oor die tydperk te skryf waarin Rusland en Suid-Afrika, meer as ooit tevore of daarna, so naby aan mekaar gekom het. Dit was die tydperk van die Tweede Anglo-Boereoorlog (1899-1902), die paar jaar waarin die belangstelling - sowel in woord as in geskrif en daadwerklik - vir die Boere in Rusland hoog opgevlam het.

Keywords


Elisaveta Kandyba-Foxcroft; CUM Books;die eerste departementshoof van Russiese studies aan UNISA (1960-1977); Rusland en Suid-Afrika

Full Text:

PDF


DOI: https://doi.org/10.5787/13-1-598

Refbacks

  • There are currently no refbacks.




Copyright (c) 2018 Jan Ploeger


ISSN 2224-0020 (online); ISSN 1022-8136 (print)

Creative Commons License -CC BY-NC-ND 4.0


Powered by OJS and hosted by Stellenbosch University Library and Information Service since 2011.


Disclaimer:

This journal is hosted by the SU LIS on request of the journal owner/editor. The SU LIS takes no responsibility for the content published within this journal, and disclaim all liability arising out of the use of or inability to use the information contained herein. We assume no responsibility, and shall not be liable for any breaches of agreement with other publishers/hosts.

SUNJournals Help