Uitrustingevaluering: 'n kwantitatiewe benadering

Authors

  • W.J. Wagner Leër HK
  • J.S. Wolvaardt Departement Kwantitatiewe Bestuur, Unisa

DOI:

https://doi.org/10.5787/20-4-355

Keywords:

die effektiwiteit van die uitrusting bepaal, hierargiese boom, waardestelsel

Abstract

Ten einde uitrusting, militêr of andersins, effektief te evalueer, is dit nodig om die eienskappe daarvan te meet, hetsy prakties of teoreties. Die bepaalde resultaat word dan in 'n waardestelsel, soos 'n hierargiese boom, geplaas en hieruit word die effektiwiteit van die uitrusting bepaal As gevolg van tekortkominge wat in huidige metodes bestaan, het dit nodig geword om 'n nuwe metode te ontwikkel wat op die tekortkominge sal verbeter.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-21

How to Cite

Wagner, W., & Wolvaardt, J. (2012). Uitrustingevaluering: ’n kwantitatiewe benadering. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 20(4). https://doi.org/10.5787/20-4-355

Issue

Section

Articles

Similar Articles

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.