Monumente en gedenktekens op Weermagsterreine / Monuments and Memorials on SADF grounds

Authors

  • P.L. Möller SADF

DOI:

https://doi.org/10.5787/16-4-470

Keywords:

10 Desember 1980, bronsbeeld van 'n soldaat, Maj Clifford Pols, Dertigste verjaarsdagvieringe van die Militêre Akademie, Suid-Afrikaanse Weermag, Genl C.L. Viljoen

Abstract

MILITÊRE AKADEMIE SOLDATEMONUMENT

Op Woensdag 10 Desember 1980 is 'n hoogtepunt van die dertigste verjaarsdagvieringe van die Militêre Akademie bereik toe die Soldatemonument deur die hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag, Genl C.L. Viljoen SSA, SM, onthul is.

Hierdie 1,7 meter hoë bronsbeeld van 'n soldaat met seiluitrusting, gekleed in nutria, is deur maj Clifford Pols gemaak en voor die hoofgebou van die Eenheid opgerig. Die beeld toon 'n soldaat wat op die plek rus staan met 'n wapen in die regter- en 'n bybel in die linkerhand.

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

Published

2012-02-28

How to Cite

Möller, P. (2012). Monumente en gedenktekens op Weermagsterreine / Monuments and Memorials on SADF grounds. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 16(4). https://doi.org/10.5787/16-4-470

Issue

Section

Articles

Similar Articles

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 > >> 

You may also start an advanced similarity search for this article.