OPVOEDKUNDIGE TEGNOLOGIE: DIE OORPSRONG EN ONTWIKKELING VAN DIE ONDERRIGFILM
Abstract
Die eerste tekens en ontstaan van 'n onderrigfilmToneelfilms was die eerste films wat vir onderrigdoeleindes gebruik is Wanneer daar van onderrigfilms gepraat is, is die term in 'n wye konteks gebruik en dit het nie noodwendig beteken dat hierdie films uitsluitlik vir skool- of kollegedoeleindes bedoel was nie.
Downloads
Copyright (c) 2018 P. Loedolff
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.