Van Mobilisering na Transformasie: Die era van Suid-Afrika se militêre hoogbloei met die Vaaldriehoekse samelewing (1974 -1994) as konsentrasieveld
DOI:
https://doi.org/10.5787/30-2-179Keywords:
militêre aktiwitiete, Vaaldriehoek, Suid-Afrikaanse inmenging in die Angolese Burgeroorlog, vermilitariseer, Mosambiek, Mobilisering na Transformasie, Suid-Afrika se militêre hoogbloeiAbstract
Die toenemende belangrikheid van militêre aktiwitiete het ook 'n invloed op die Vaaldriehoek gehad. Dit was die onatbanklikheidswording van Mosambiek en Angola wat die militêre aspek sterk op die voorgrond laat tree het. Na die Suid-Afrikaanse inmenging in die Angolese Burgeroorlog is die Suid-Afrikaanse samelewing toenemend vermilitariseer.' Sedert 1975 is verskillende pogings aangewend om die Vaaldriehoek by die verdedigingspoging betrokke te kry.
Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
