VIVA OS BOERS! BOERE-GEÏNTERNEERDES IN PORTUGAL TYDENS DIE ANGLO-BOEREOORLOG, 1899-1902

  • Marius Swart Departement Geskiedenis, Universiteit van Port Elizabeth
Keywords: D.J.D. Ferreira, ISBN 0-620-18627-5, Tomar, Alcobaca, Peniche, Caldas da Rainha, Abrantes, Oeiras, Lourengo Marques, Portugees-Mosambiek

Abstract

Toe hierdie publikasie deur my ontvang is om te resenseer, was dit dadelik 'n mooi voortuitsig omdat prof. Ferreira 'n navorser en skrywer van gehalte is. Ook hierdie boek bevestig hom dan opnuut weer as verdienstelike ontvanger van die FAK se Prestigeprys vir Geskiedenisbevordering, en die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Erepenning vir Kultuurgeskiedenis.

Die materiaal, wat wyd en noukeurig vir hierdie besonder interessante slapband versamel is, getuig van volgehoue speurwerk. Dat veral bronne in Portugees oorvloedig geraadpleeg is, bring 'n vars dimensie na vore; boonop oor 'n faset vanhierdie oorlog wat vir baie mense totaal onbekend is.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-13
How to Cite
Swart, M. (2012). VIVA OS BOERS! BOERE-GEÏNTERNEERDES IN PORTUGAL TYDENS DIE ANGLO-BOEREOORLOG, 1899-1902. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 25(2). https://doi.org/10.5787/25-2-253
Section
Book Reviews