NAMIBIA'S LIBERATION STRUGGLE; THE TWO-EDGED SWORD

  • A.H.J. Van Rooyen Direktoraat Dokumentasiediens, SANDF
Keywords: c. Leys, J.S. Saul, ISBN 085255374-9, South West Africa People's Organization (SWAPO), navorsingsprojek, Namibië

Abstract

Die boek is die eindproduk van ‘n navorsingsprojek wat in die loop van 1989, die jaar van Namibië se onafhanklikheidswording, gestalte gekry het. Die navorsingsprojek het gepoog om die herinneringe aan "n 23-jarige bevrydingstryd wetenskaplik na te vors en vir die nageslag in geskrewe vorm te bewaar. Daar is gevolglik hoofsaaklik op die wording en aktiwiteite van die South West Africa People's Organization (SWAPO), plaaslik en in ballingskap, gekonsentreer. Die medewerkers beklee op een na almal akademiese poste. Benewens een historikus, Philip Steenkamp, is die politieke en sosiale wetenskappe, sterk verteenwoordig. Susan Brown, 'n voormalige joernalis, is tans ‘n ontwikkelingskonsultant in Namibië en die enigste nie-doserende medewerker.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-13
How to Cite
Van Rooyen, A. (2012). NAMIBIA’S LIBERATION STRUGGLE; THE TWO-EDGED SWORD. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 25(2). https://doi.org/10.5787/25-2-257
Section
Book Reviews