REVOLUSIONERE OORLOGVOERING VOLGENS DIE SUID WES- AFRIKA/NAMIBIË- MODEL

J.C.K. Van der Merwe

Abstract


Op 16 Augustus 1966 het 'n afdeling van die South West African People's Organisation (SWAPO) die Oshikango-grenspos in Ovamboland aangeval. Daarmee het die eerste skote in die veldtog deur SWAPO om die Suid-Afrikaanse regering se beheer oor Suidwes-Afrika/Namibië (SAW/N) te beëindig, geklap. Om 'n verklaring vir hierdie opstand, wat drie-en-twintig jaar lank geduur het te vind, is dit nodig om 'n perspektief te verkry van hoofmomente vanaf 1884 met die aanvang van die Duitse besetting van SWA/N, tot 1989, toe Resolusie 435 van die Verenigde Nasies in SWA/N geïmplementeer is. Prakties gesproke stem hierdie tydperk ooreen met die tydperk van eerste en laaste opstand deur sekere inheemse volkere teen vreemde oorheersing.

Keywords


South West African People's Organisation (SWAPO); Oshikango-grenspos in Ovamboland; Suid-Afrikaanse regering; Suidwes-Afrika/Namibië (SAW/N); Resolusie 435 van die Verenigde Nasies

Full Text:

PDF


DOI: https://doi.org/10.5787/25-1-263

Refbacks

  • There are currently no refbacks.




Copyright (c) 2018 J.C.K. Van der Merwe


ISSN 2224-0020 (online); ISSN 1022-8136 (print)

Creative Commons License -CC BY-NC-ND 4.0


Powered by OJS and hosted by Stellenbosch University Library and Information Service since 2011.


Disclaimer:

This journal is hosted by the SU LIS on request of the journal owner/editor. The SU LIS takes no responsibility for the content published within this journal, and disclaim all liability arising out of the use of or inability to use the information contained herein. We assume no responsibility, and shall not be liable for any breaches of agreement with other publishers/hosts.

SUNJournals Help