DIE FAKTORE WAT LEERSUKSES BEVORDER

  • C. Loedoff SADF
Keywords: aanleer van kennis, kognitiewe faktore, affektiewe faktore, gesindhede, onderwysfaktore, die onderrigsituasie in die klas, Aanleg en leersnelheid, Insig, Belangstelling, Selfkonsep, Ekstrinsieke motivering, Kwaliteit van die onderwys

Abstract

Daar is verskeie faktore wat leersukses bevorder. Hierdie faktore sluit in die kognitiewe faktore, dit wil sê faktore wat 'n rol speel in die aanleer van kennis, affektiewe faktore, dit wil sê faktore wat te doen het met gesindhede en wat ook nou gekoppel is aan die kognitiewe faktore en laastens onderwysfaktore, dit wil sê faktore wat 'n spesifieke rol in die onderrigsituasie in die klas speel. Vervolgens sal die faktore wat in hierdie drie groepe val, behandel word.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Loedoff, C. (2012). DIE FAKTORE WAT LEERSUKSES BEVORDER. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 9(4). https://doi.org/10.5787/9-4-730
Section
Articles