Van Mobilisering na Transformasie: Die era van Suid-Afrika se militêre hoogbloei met die Vaaldriehoekse samelewing (1974 -1994) as konsentrasieveld

  • S.M. Fourie
Keywords: militêre aktiwitiete, Vaaldriehoek, Suid-Afrikaanse inmenging in die Angolese Burgeroorlog, vermilitariseer, Mosambiek, Mobilisering na Transformasie, Suid-Afrika se militêre hoogbloei

Abstract

Die toenemende belangrikheid van militêre aktiwitiete het ook 'n invloed op die Vaaldriehoek gehad. Dit was die onatbanklikheidswording van Mosambiek en Angola wat die militêre aspek sterk op die voorgrond laat tree het. Na die Suid-Afrikaanse inmenging in die Angolese Burgeroorlog is die Suid-Afrikaanse samelewing toenemend vermilitariseer.' Sedert 1975 is verskillende pogings aangewend om die Vaaldriehoek by die verdedigingspoging betrokke te kry.

 

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-09
How to Cite
Fourie, S. (2012). Van Mobilisering na Transformasie: Die era van Suid-Afrika se militêre hoogbloei met die Vaaldriehoekse samelewing (1974 -1994) as konsentrasieveld. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 30(2). https://doi.org/10.5787/30-2-179
Section
Articles