MONUMENTE EN GEDENKTEKENS OP WEERMAGSTERREINE

  • D. De Klerk LMB Swartkop
  • L. Leach LMB Swartkop
Keywords: SA Lugmaggedenkteken, Baysheuwel, Lugmagbasis Swartkop, SA Lugmag, 1920, Instituut van SA Argitekte, SA Lugmagfonds, SA Lugmagvereniging, Professor John Fassler, Fakulteit van Argitektuur van die Witwatersrand Universiteit

Abstract

Die SA Lugmaggedenkteken te Baysheuwel het 'n asemrowende uitsig oor Lugmagbasis Swartkop waar die SA Lugmag in 1920 sy ontstaan gehad het. 'n Kompetisie is deur die Instituut van SA Argitekte in 1958 in samewerking met SA Lugmagfonds en SA Lugmagvereniging geloods. Die beoordeling was onder leiding van Professor John Fassler, Dekaan van die Fakulteit van Argitektuur van die Witwatersrand Universiteit, Johannesburg. Die wenner nl. "Taylor and Taylor" is uit 40 inskrywings gekies.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
De Klerk, D., & Leach, L. (2012). MONUMENTE EN GEDENKTEKENS OP WEERMAGSTERREINE. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 16(1). https://doi.org/10.5787/16-1-462
Section
Articles