KRYGSHELDE / WAR HEROES: Dirkie Uys - Kinderheld
DOI:
https://doi.org/10.5787/15-1-492Keywords:
Die Groot Trek, Zoeloekrygers, Dirkie Uys, 11 April 1838, Die vlaktes van Natal, Kommandant Piet Uys, Zoeloe-koning, DingaanAbstract
Die Groot Trek het talle helde opgelewer, maar die aangrypendste verbaal is die geskiedenis van die jong held, Dirkie Uys. Op 11 April 1838 het by 'n heldedood gestref nadat by sy vader teen 'n oormag Zoeloekrygers verdedig het. Vandag leef by onsterflik voort in die nagedagtenis van die mense van Suid- Afrika.Downloads
Downloads
Published
How to Cite
Issue
Section
License
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.
