PW
Abstract
Die verskyning von die eerste omvattende biografie oor die lewenswandel van die eerste staatspresident van Suid-Afrika onder die nuwe grondwetlike bedeling kon nie meer gelee gewees het nie. Ter- wyl die Republiek van Suid-Afrika nou op die drumpel van 'n nuwe staatkundige bedeling staan en terselfdertyd sterk na vore tree as 'n dinamiese faktor in interstaatlike betrekkinge in Suider-Afrika, is dit begryplik dat dit allerwee 'n nuwe belangstelling in die leidende staatsmanne gaande sal maak. En die sentrale figuur in al die gebeure is uiteraard Pieter Willem Botha.Downloads
Copyright (c) 2018 C.J Nöthling

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.