Foreword / Voorwoord
Abstract
Sewentig jaar gelede is die Unieverdedigingsmag - die voorloper van die SA Weermag - gestig. Oor hierdie sewentig jaar van die SA Weermag is nog geen omvangryke geskiedenis geskrywe nie. Slegs die SA Weermag se deelname aan die twee Wereldoorloe, die Koreaanse Oorlog, enkele eenheidsgeskiedenisse en brokstukkies oor die organisatoriese ontwikkeling van die SA Weermag, is al geskrywe. Dit is te verstane want oorloe word as hoogtepunte in die geskiedenis van weermagte beskou.Downloads
Copyright (c) 2018 W. Otto

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.