VOORGESKIEDENIS TOT DIE STIGTING VAN 'N UNIEVERDEDIGINGSMAG

  • E.M. Meyers. Militêre Informasieburo, SAW
Keywords: Suid-Afrikaanse Weermag, Jan van Riebeeck, 'Zuid- Afrikaansche Bereden Schutters', 'South African Mounted Rifles', Cape Mounted Riflemen, Voortrekkerrepubliek Natalia, Vrystaatse Republiek,  Zuid-Afrikaansche Republiek,  Transvaalse polisiemag, 'Zuid-Afrikaansche Republiek Politie' (ZARP)

Abstract

Ontstaan van 'n verdedigingstelsel

Die voorgeskiedenis van die Suid-Afrikaanse Weermag kan teruggevoer word tot aan die begin van die geskiedenis van die blanke volksplanting aan Tafelbaai. Reeds op 9 April 1652 het Jan van Riebeeck aan boord van die 'Drommedaris' 'n reglement vir soldate en offisiere uitgevaardig. Die bou van 'n fort, asook die feit dat die kommandeur van 'n garnisoenmag van ongeveer sewentig vergesel was, lewer bewys van die vaste wil van die opdraggewers om die jong nedersetting teen moontlike aanslae van buite, sowel as teen moontlike vyandiggesinde inboorlinge te verdedig.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Meyers., E. (2012). VOORGESKIEDENIS TOT DIE STIGTING VAN ’N UNIEVERDEDIGINGSMAG. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 12(2). https://doi.org/10.5787/12-2-617
Section
Articles