Personnel Managements
Abstract
K. C. Lawrence het 12 jaar by die Dunlop Maatskappy deurgebring vanwaar hy as Bestuursopleier tot die posisie van Groepsopleier Adviseur opgang gemaak het. In hierdie posisie, was hy dan verantwoordelik vir die opleiding van 'n baie groot internasionale werksmag op alle bestuursvlakke. Tans is hy Opleidingsdirekteur by die Distribusie Industriele Opleidingsraad in die Verenigde Koninkryk.Downloads
Copyright (c) 2018 Calvin Smit
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.