Memoirs of General Ben Bouwer
Abstract
Argiefbewaarplekke, kopieregbiblioteke en ander instansies wat historiese bronne bewaar is gewoonlik in die groter stede gesentreer. Vir die historikus wat nie in die stad woon waar die dokumente wat hy benodig bewaar word nie, skep dit 'n probleem. Gewoonlik selekteer so 'n historikus dan 'n onderwerp waarvan die bronne maklik bekombaar is.Downloads
Copyright (c) 2018 W Otto
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.