CONTEMPORARY POLITICAL IDEOLOGIES

  • C. Prinsloo Militaria
Keywords: Roy C Macrides, politieke ideologieë, Demokrasie, Kommunisme, Nasionalisme,

Abstract

In 'Contemporary Political ldeologies' vind ons 'n geskrif van uitstaande gehalte oor politieke ideologieë deur prof Macrides, akademikus en outeur van gesaghebbende staatsleer werke. Sy strewe, nl om nie te ideologies te raak in sy besprekings nie, is wel deeglik bereik soos dadelik gesien kan word uit die sistematiese uiteensetting van die inhoud.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2011-11-05
How to Cite
Prinsloo, C. (2011). CONTEMPORARY POLITICAL IDEOLOGIES. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 10(2). https://doi.org/10.5787/10-2-713
Section
Book Reviews