Die geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Suid-Afrlka, 1899-1902. Deel IV.

  • Jan Ploeger Staatargief, Pretoria
Keywords: dr J. H. Breytenbach, Tweede Vryheidsoorlog,  Boere-offensief in Natal en die Kaapkolonie, Genl P. A. Cronjé,

Abstract

Sedert 1940, en na 1959 as Staatshistorikus, is dr J. H. Breytenbach bedrywig om die Tweede Vryheidsoorlog na te vors en sy bevindings geleidelik te boek te stel. Sy navorsing is gebaseer op aile beskikbare bronne, waaronder 'n groot aantal van ons argiefstukke wat tot hede of gedeeltelik of gladnie deur navorsers bearbei is nie. Op die wyse vul die skrywer, nou op las van die Minister van Nasionale Opvoeding en onder toesig van die departement Geskiedenis van die Universiteit van Pretoria, 'n groot leemte aan. Hy ontrafel terselfdertyd die verskillende tendense in die menigvuldige, uiteenlopende gegewens, hy probeer waarheid en verdigsel ontrafel om op die wyse te kom tot 'n waarheidsgetroue, objektiewe geskiedskrywer sover dit, menslikerwys gepraat, moontlik is.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2011-11-05
How to Cite
Ploeger, J. (2011). Die geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog in Suid-Afrlka, 1899-1902. Deel IV. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 9(4). https://doi.org/10.5787/9-4-732
Section
Book Reviews