Oorlogsdagboek
Abstract
Die digter, Jan F. E. Celliers, is in Suid-Afrika geen onbekende nie. As prosaskrywer is hy agter gans onbekend. Om hierdie rede was dit dan ook met 'n gevoel van afwagting wat hierdie publikasie van die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing ter hande geneem wasDownloads
Copyright (c) 2018 W. Otto

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.