Foreword / Voorwoord

  • A.J. Van Deventer Chief of Staff Finance, SADF
Keywords: Ministers van Verdediging, Hoofde van die SAW, Hoofde van die SA Leër, Hoofde van die SA Lugmag, Chiefs of the Navy

Abstract

Dit is met 'n gevoel van trots dat ek my bydrae tot hierdie besondere uitgawe van Militaria lewer. Hierdie publikasie wat op 'n nederige wyse tien jaar gelede begin het om 'n leemte in die Suid-Afrikaanse Weermag te vul, het ontwikkel tot een van die Suid-Afrikaanse Weermag se twee amptelike publikasies.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Van Deventer, A. (2012). Foreword / Voorwoord. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 9(2). https://doi.org/10.5787/9-2-746