IMPERIALISME EN NASIONALISME KERNGESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA

  • J.E.H. Grobler SADF
Keywords: G.D.J. Duvenage, Ekonomiese en maatskaplike faktore, IMPERIALISME EN NASIONALISME, Anglo-Boereoorlog

Abstract

Professor Duvenage, die Hoof van die Departement Geskiedenis aan die Universiteit van Wes-Kaapland, lewer met hierdie studie 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse geskiedskrywing oor Suid-Afrika. Die inhoud is nie gegrond op 'n sintese van primere bronne nie, en daar word ook nie nuwe feite vir die eerste keer gepubliseer nie. Wat aangebied word is 'n nuwe interpretasie van reeds bekende gegewens: 'n hedendaagse historikus se hervertolking van feite wat deur talle voorgangers aan die lig gebring is.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2011-11-05
How to Cite
Grobler, J. (2011). IMPERIALISME EN NASIONALISME KERNGESKIEDENIS VAN SUID-AFRIKA. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 8(4). https://doi.org/10.5787/8-4-771
Section
Book Reviews