DIE KRYGSPLAN VAN STAATSPROKUREUR J. C. SMUTS
Abstract
Reeds geruime tyd voordat, in Oktober 1899, die Tweede Anglo-Boereoorlog met geweld sou losbars, is - met die Jamesoninval as 'n skeidslyn - deur die twee Boererepublieke die nodige militere maatreels getref om 'n moontlike militere botsing die hoof te kan bied.Downloads
Copyright (c) 2018 J Ploeger

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.