DIE SLEUTELSEROMONIE VAN GIBRALTAR

  • A.E. Van Zyl SADF
Keywords: Gibraltar, Andalusië, Spanje, Tariq ben Zaid, 'blitzkrieg', 'Jebel Tariq', 'Tariq's Rock

Abstract

'There was always a Rock.
Them was always strife around it."

Gibraltar is geleë in Andalusië die suidelike provinsie van Spanje en is inderwaarheid 'an arm of land thrust out into the sea.'" Die hele eiland is eintlik 'n reuse rotsberg wat, wanneer die warm oostewind waai, deur 'n wolk oorkoepel word en die toeskouer onwillekeurig herrinner aan die Grieke se berg van die Gode - Olympus. 'It is hardly surprising, then, that the Rock, and the whole area surrounding it, became imbued first with myth and legend, and then with history.'''

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2012-02-28
How to Cite
Van Zyl, A. (2012). DIE SLEUTELSEROMONIE VAN GIBRALTAR. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 5(4). https://doi.org/10.5787/5-4-873
Section
Articles