DIE SUID-AFRIKAANSE LEËRKOLLEGE
Abstract
Die behoefte aan formele opleiding vir militêre aanvoering in Suid-Afrika bestaan sedert die eerste verdedigingskemas alhier ontwerp is. Hierdie tekort aan offisiere is aanvanklik uit die Garnisoen aan die Kaap bevredig. Toenemende militêre bedrywighede teen inboorlinge en die ontwikkeling van die kommandostelsel Nat sy eie militêre leiers voortgebring het, let al hoe duideliker die gebrek aan offisiere met 'n gespesialiseerde militêre kennis beklemtoon. Sulke offisiere kon egter nie anders as :leur formele opleiding beskikbaar gemaak Nord nie.Downloads
Copyright (c) 2018 F.J. Jacobs

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.