Die moord op Derdepoort, 25 November 1899. Nie-blankes in oorlogsdiens.
Abstract
Dwarsdeur die geskiedenis het die Boere in tye van oorlog die ongeskrewe wet gehandhaaf, dat daar vir die nie-blanke geen plek in die geledere van die aktiewe strydkragte hestaan nie.Verskillende redes vir hierdie opvatting kan in die verband aangevoer word. Allereers geld die tradisionele opvattings ten opsigte van die rasseverhouding, 'n opvatting wat ongetwyfeld ook versterk is deur die getalleverhoudings en die natuurlike vyandiggesindheid tussen blank en nieblank. Waar weI van die dienste van nie-bi:ml,cs in oorlogstyd gebruik gemaak is, moet dit toegeskryf word aan die noodsaaklikheid om die nie-blanke hoofsaaklik as 'n nie-bewapende helper in te span om aanvullende werksaamhede te verrig, ten einde die gewapende Boer vry te stel om sy volle aandag aan die taak as vegtende te kan wy.Copyright (c) 2018 H.J. Botha

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Authors, copyright holders, may use the publishers version for teaching purposes, in books, theses, dissertations, conferences and conference papers.
A copy of the authors’ publishers version may also be hosted on the following websites:
- Non-commercial personal homepage or blog.
- Institutional webpage.
- Authors Institutional Repository.
The following notice should accompany such a posting on the website: “This is an electronic version of an article published in Scientia Militaria, Volume XXX, number XXX, pages XXX–XXX”, DOI. Authors should also supply a hyperlink to the original paper or indicate where the original paper (http://scientiamilitaria.journals.ac.za) may be found.
Authors publishers version, affiliated with the Stellenbosch University will be automatically deposited in the University’s’ Institutional Repository SUNScholar.
Articles as a whole, may not be re-published with another journal.
The following license applies: