Ontstaan en ontwikkeling van die Transvaalse Verdedigingsmag: Transvaal Volunteers
Abstract
Die verdedigingsorganisasies van die twee voormalige Boererepublieke het met die beëindiging van die Anglo-Boere-oorlog verdwyn. In Oktober 1902 het daar in Transvaal 'n heeltemal nuwe militêre stelsel tot stand gekom wat geen verband met die vorige gehad nie.Downloads
Copyright (c) 2018 E. Jonker

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.