Wapenskoutragedie op Kuruman
Abstract
'God Almighty, it is a bomb!' het John Frylinck so hard as wat hy kon geskreeu, toe hy die vallende voorwerp onder die vliegtuig sien. Sy konsternasie is veroorsaak deurdat dit gelyk het of die vliegtuig bokant 'n deel van die skare toeskouers by die wapenskou is. Frylinck, wa tvoorheen militêre diens in Oos-Afrika gedoen het, het daar heelwat vliegtuie wat bombarderings gedoen het, gesien. Hy het dus 'n vallende bom herken as hy een sien.Downloads
Copyright (c) 2018 Kobus Willers
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.