Skandinawiers in Die Tweede Anglo- Boere-Oorlog 1899-1902, Deel 1, Van Mafeking na Magersfantein en Paardeberg.
Abstract
In hierdie publikasie word, as 'n inleiding, allereers aandag aan die bevolkingsyfer van die Skandinawiese lande (Swede, Finland, Noorweë, Denemarke, Ysland) ten tye van die Tweede Anglo-Boere-oorlog en die omstandighede gewy wat die Skandinawiers in die tweede helfte van die 19de eeu gedwing het om hulle geboortelande te verlaat en hulle elders te vestig. Die trek na ons land was nooit groot nie. Dalk het ongeveer 1 000 in Transvaal gewoon en onder meer tot vestiging aan die Witwatersrand en Pretoria oorgegaan.Downloads
Copyright (c) 2018 Jan Ploeger
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.