MILITERE GEWOONTES EN TRADISIES / MILITARY CUSTOMS AND TRADITIONS
Abstract
Regimentsvaandels het ontwikkel uit die baniere van die Middeleeuse adellikes wat op hul beurt weer hul ontstaan gehad het uit die vlae en standaarde van die Romeine, Grieke en Egiptenare. In hul vroegste vorm is vaandels en standaarde gebruik vir die uitsluitlike doel om vriend en vyand in die hitte van die stryd uit mekaar te ken.Downloads
Copyright (c) 2018 Editorial Team Militaria
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.