Aktiewe diens in Suider-Afrika
Abstract
'n Omvattende reorganisasie van die Suid-Afrikaanse Weermag in die vroeë sestigerjare het onder meer voorsiening gemaak vir die skep van ses veggroepe met die oog op onkonvensionele oorlogvoering. Hierdie soort oorlogvoering het in Suider-Afrika gestalte gekry in toenemende terroristebedrywighede in Suidwes-Afrika, Angola, Mosambiek en elders.Downloads
Copyright (c) 2018 Editorial Team Militaria

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.