GESLAGSREGISTER VAN DIE FAMILIE BRUWER

  • A.E. Van Jaarsveldt Militaria
Keywords: kleinste Hugenote-families in die Republiek van Suid- Afrika, F. M. Williams, Linda Zöllner, Franse Hugenote, Bruére, 'van die heide', 'Van der Heyden'

Abstract

Die familie Bruwer is een van die kleinste Hugenote-families in die Republiek van Suid- Afrika. Reeds voor die herroeping van die Edik van Nantes in 1685 asook daarna het baie van die Franse Hugenote Frankryk verlaat om elders 'n heenkome te vind. Die verskuiwings het 'n aantal verbuigings van die familienaam te weeg gebring waarvan Bruwer self een is. Die familienaam was oorspronklik Bruére wat 'van die heide' beteken. Bruéres wat hulle in Amerika (New York) gevestig het, het die oorspronklike vorm behou terwyl dit in Suid-Afrika en Nederland na Bruwer en 'Van der Heyden' vervorm is.

Downloads

Download data is not yet available.
Published
2011-11-05
How to Cite
Van Jaarsveldt, A. (2011). GESLAGSREGISTER VAN DIE FAMILIE BRUWER. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 10(4). https://doi.org/10.5787/10-4-695
Section
Book Reviews