BEAR AT THE BACK DOOR

  • C. Prinloo Militaria
Keywords: Generaal Sir Walter Walker, KCB, CBE, DSO, Suidelike Afrika se politieke en militêre aspekte, pro-Suid- Afrikaans/Rhodesiese sienswyse

Abstract

Hierdie boek is 'n uitstekende aktuele geskrif ook Suidelike Afrika se politieke en militêre aspekte wat deur 'n algehele buitestaander nl 'n Britse Generaal Sir Walter Walker, KCB, CBE, DSO, geskryf is. Die boek het veel hedendaagse waarde aangesien die skrywer tot so onlangs April/Mei verlede jaar nog in Suid-Afrika, Suidwes-Afrika en Rhodesië besoek afgele het.
Published
2011-11-05
Section
Book Reviews