DIE STRYD TEEN DIE VOORPOSTE: 1-2 FEBRUARIE 1941 (III)
Abstract
Die vyand is mislei en verras
Die vraag is dikwels gestel waarom die Italiaanse lugmag geen rol gespeel het om die aanmars teen Suid-Abessinië en die aanvalle op die voorposte te stuit nie. Behalwe die feit dat die Italianers nie onmiddellik van die aanmars geweet het nie, het die Hertog van Aosta in 'n rapport aan die Italiaanse weermagshoofkwartier in Rome te kenne gegee dat die lugmag nie kon optree nie weens 'n tekort aan vliegtuie. In die lig van die sterk lugmagbasisse na aan die buiteposte, by Neghelli en Yavello, is hierdie rede myns insiens nie meor as 'n minder geloofwaardige verskoning nie. Die Suid-Afrikaanse lugmag, wat boonop in 'n vyandelike lugruim moes beweeg, het vyandelike basisse getakel met slegs enkele vliegtuie - soms met net een. Die waarheid is eerder dat die Italiaanse inligtingsdiens op 'n verkeerde voet gevang is en dat die beskikbare lugmag en landmagte onvoorbereid en ongemotiveerd was om die koppige Springbokaanmars te stu it. 1 SA Divisie het hulle mislei om te glo alles is veilig en daarna drie buiteposte binne twee dae platgeloop.Copyright (c) 2018 L. Du Plessis

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Authors, copyright holders, may use the publishers version for teaching purposes, in books, theses, dissertations, conferences and conference papers.
A copy of the authors’ publishers version may also be hosted on the following websites:
- Non-commercial personal homepage or blog.
- Institutional webpage.
- Authors Institutional Repository.
The following notice should accompany such a posting on the website: “This is an electronic version of an article published in Scientia Militaria, Volume XXX, number XXX, pages XXX–XXX”, DOI. Authors should also supply a hyperlink to the original paper or indicate where the original paper (http://scientiamilitaria.journals.ac.za) may be found.
Authors publishers version, affiliated with the Stellenbosch University will be automatically deposited in the University’s’ Institutional Repository SUNScholar.
Articles as a whole, may not be re-published with another journal.
The following license applies: