DIE STRYD TEEN DIE VOORPOSTE: 1-2 FEBRUARIE 1941
Abstract
Suid-Afrikaanse magte na Oos-Afrika
Suid-Afrika loods sy eerste offensief in die Tweede Wêreldoorlog, wat hy as bondgenoot van Brittanje en vyand van Duitsland en Italië binnetree, teen die Italiaanse ryk in Oos- Afrika. Om die vyand daar aan te pak, word die Suid-Afrikaanse Brigades 1, 2 en 5 vir voltydse oorlogsdiens gemobiliseer, en na 'n kort intensiewe opleiding na Oos-Afrika verskeep, onder bevel van brig-genl G. E. Brink, DSO,' wat met sy in Suid-Afrika saamgestelde hoofkwartier van 1 Suid-Afrikaanse Divisie, in November 1940 noordwaarts beweeg. Tot op hierdie oomblik moes slegs twee Britse divisies, naam/ik die Afrikadivisies 11 en 12, 'n front van 750 myI beskerm teen die moontlike militere ambisie van die Italianers, wat stewig in die saa/ sit in hul kolonie Abessinie. Trouens. Die Ita/ianers het hul getalsoorwig nuttig gebruik deur Brits-Somali/and te oorrompel, aan die grens van Kenia Brits-Moyale te beset, en selfs sestig myI na Buna deur te druk.Copyright (c) 2018 L. Du Plessis

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Authors, copyright holders, may use the publishers version for teaching purposes, in books, theses, dissertations, conferences and conference papers.
A copy of the authors' publishers version may also be hosted on the following websites:
- Non-commercial personal homepage or blog.
- Institutional webpage.
- Authors Institutional Repository.
The following notice should accompany such a posting on the website: This is an electronic version of an article published in Scientia Militaria, Volume XXX, number XXX, pages XXX - XXX, DOI. Authors should also supply a hyperlink to the original paper or indicate where the original paper (http://scientiamilitaria.journals.ac.za) may be found.
Authors publishers version, affiliated with the Stellenbosch University will be automatically deposited in the University's Institutional Repository SUNScholar.
Articles as a whole, may not be re-published with another journal.
The following license applies: