VERSLAE VAN NEUTRALE MILITÊRE WAARNEMERS TYDENS DIE AGLO-BOEROORLOG

  • C. De Jong SADF
Keywords: besetting van Bloemfontein, DIE GEVEG BY SANNASPOSP, Die besetting van Thaba N'chu, "Het gevecht bij Sanna's-Post, C. J. Asselbergs

Abstract

DIE GEVEG BY SANNASPOSP Deur Luitenant C. J. AsselbergsNa die besetting van Bloemfontein deur die Engelse was die Boere se weermag in die Oranje-Vrystaat amper geheel ontbind. Die gebeurtenisse in die laaste helfte van Februarie en die begin van Maart (1900) het die burgers baie gedemoraliseer en die leiers was nie by magte om hul mense langer in die veld te hou nie.
Published
2012-02-28
How to Cite
De Jong, C. (2012). VERSLAE VAN NEUTRALE MILITÊRE WAARNEMERS TYDENS DIE AGLO-BOEROORLOG. Scientia Militaria - South African Journal of Military Studies, 5(2). https://doi.org/10.5787/5-2-890
Section
Articles