VERSLAE VAN NEUTRALE MILITÊRE WAARNEMERS TYDENS DIE ANGLO-BOEROORLOG
Abstract
In die voorafgaande bydrae het die leser, veral danksy dr. C. de Jong se vertaalwerk, kennis gemaak met 'n waardevolle beskrywing van kaptein J. Allum se militere waarnemings van ruim 2½ maande van die Tweede Anglo- Boereoorlog, aan Boerekant.Downloads
Copyright (c) 2018 C. De Jong, Jan Ploeger

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.