De vesting Doesburgh - van landweer tot vestingwal

Jan Ploeger

Abstract


In hierdie publikasie, uitgegee deur Doesburgse museum Stad en Ambt Doesburg in die provinsie Gelderland Nederland, beoog die skrywers allereens om kennis aangaande die ontwikkeling van die landweer tot die latere vestingwal, soos dit in die omgewing van die stad Doesburg verloop het, onder die aandag van die leser te bring. Dan gaan hulle verder deur, met verwysing na die ontwikkelingsgang van hierdie stad se verdelingswerke en -stelsel te beskryf 'n Landweer of landwere was een of meer grondwalle of stelsels van grondwalle, begroei met bome of onderdeurdringbare struikgewas. Aan die voorkant was droë slote, wat vanaf die 13e tot die 15e eeu in die omgewing van stede of dorpe vir verdedigingsdoeleindes aangelê en in stand gehou is.

Keywords


C. A. De Bruijn; Gelderland Nederland; Doesburg; stelsels van grondwalle; landwere; vestingwalle

Full Text:

PDF


DOI: https://doi.org/10.5787/5-4-877

Refbacks

  • There are currently no refbacks.




Copyright (c) 2018 Jan Ploeger


ISSN 2224-0020 (online); ISSN 1022-8136 (print)

Creative Commons License -CC BY-NC-ND 4.0


Powered by OJS and hosted by Stellenbosch University Library and Information Service since 2011.


Disclaimer:

This journal is hosted by the SU LIS on request of the journal owner/editor. The SU LIS takes no responsibility for the content published within this journal, and disclaim all liability arising out of the use of or inability to use the information contained herein. We assume no responsibility, and shall not be liable for any breaches of agreement with other publishers/hosts.

SUNJournals Help