C. M. BAKKES: Die Britse Deurbraak aan die Benede Tugela op Majubadag 1900
Abstract
Wie die bronnelys van kmdt dr Bakkes se proefskrif nagaan, kom sterk onder die indruk van die groot hoeveelheid bykans onaangeroerde bronnemateriaal wat daar, sowel in ons eie land maar veral in Engeland, met betrekking tot die Anglo-Boereoorlog bestaan en wat Ie en wag om deur huidige en toekomstige navorsers verder ontgin en verwerk te word.Downloads
Copyright (c) 2018 Jan Ploeger

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.