Die Boer se Roer. Die Groot Geweerboek van Suid-Afrika.
Abstract
Sonder die Boer en sy roer is die geskiedenis van ons land feitlik ondenkbaar en dit is clan ook volkome juis gesien dat die skrywer van hierdie baanbrekerswerk die vrugte van sy jarelange studie allereers opgedra het aan ons pioniervoorvaders wat met die roer in die hand in Suider-Afrika 'n nuwe volk ... tot stand gebring het'.Downloads
Copyright (c) 2018 Jan Ploeger

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.