SA Seinkorps / SA Corps of Signals
Abstract
Met blydskap en dankbaarheid begroet die skrywer van hierdie bespreking die verskyning van bogenoemde militêr-historiese publikasie. Hierdie werk bring ons weer nader aan die verwesenliking van 'n ideaal, t.w. om die geskiedenis van ons eenhede aan almal beskikbaar te stel. wat belangstel in ons militere verlede. Dit geld m.i. allereers vir hulle wat tans in een van ons eenhede diens doen, daarin gedien het of in die toekoms die kenteken van Onbepaalde eenheid sal dra. Kennis van die verlede van jou eie eenheid wakker die trots aan in jou eie, dit versterk ons militere tradisie en dien terselfdertyd as Onaansporing vir elke dienende lid van 'n eenheid om as 'n waardige verteenwoordiger van sy eenheid op te tree.Downloads
Copyright (c) 2018 Jan Ploeger
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.