Die Kasteel "De Goede Hoop" (1921-1923) : Die verhaal van 'n reddingsdaad.
Abstract
Die Kasteel De Goede Hoop is ongetwyfeld die belangrikste historiese monument waaroor OIlS vandag beskik. Nie aileen was dit gedurende die Nederlandse en Britse koloniale tydperke in ons geskiedenis belangrik as 'n setelplaas vir siviele en militêre bestuur nie, maar ook is dieselfde vyfhoekige militêre bouwerk, militêrhistories beskou, besonder waardevol.Downloads
Copyright (c) 2018 Jan Ploeger
This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.