Suid-Afrika en die Imperiale Generale Staf-gedagte
Abstract
Met betrekking tot militêre beplanning of, na aanleiding van die afwesigheid van 'n militêre organisasie wat met hierdie taak belas was, het die Britse militêre owerhede tydens die Anglo-Boere-oorlog 'n gedugte les geleer.Downloads
Copyright (c) 2018 Jan Ploeger

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Copyright on all published material in Scientia Militaria: South African Journal of Military Studies rests with the Faculty of Military Science (Military Academy), Stellenbosch University.